CommunityLetterLocal newsNewsOpinions

Groot dank aan Standard Bank

Sasolburgse inwoner sê dankie vir hulp na gryproof

 
Frieda Oosthuizen skryf:

Ek wil net my dankbaarheid teenoor Standard Bank Sasolburg uitspreek vir hulle vinnige en vriendelike diens op Vrydag, 24 Junie nadat twee persone my in Pick n Pay Sasolburg van my handsak beroof het. Nog twee persone is dieselfde dag ook van hulle handsakke beroof. Pick n Pay Sasolburg het drie kameras in hulle winkel maar kan ongelukkig nie die winkeldiewe opspoor nie.

Baie dankie aan my kinders Roelf en Mari Oosthuizen wat my bygestaan en gehelp het om al my verlore goedere weer terug te kry.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button