News

Vragmotor bars deur V’ging skool se muur

VEREENIGING. - Die bestuurder van 'n vragmotor het ligte beserings opgedoen toe die bestuurder vermoedelik beheer verloor en deur 'n skool se muur gery het.

Die voorval het gister (16 Julie) in Houtkopweg plaasgevind.

Die vragmotor het deur Krugerlaan skool se muur gery.

ER24 was op die toneel om die bestuurder van die vragmotor vir beserings te behandel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button