CommunityLocal newsNewsNews
Kom ons help die vrou en twee kinders langs die rivier
VANDERBIJLPARK. - 'n Enkel ma saam met haar 19 jarige dogter en 13 jarige seun bly alreeds twee weke langs die rivier in 'n tent die snerpende koue skuins oorkant Stonehaven on Vaal. 'n Noodroep het vanoggend uitgegaan om die ma en haar kinders te help met blyplek, kos klere en noodsaaklikhede. Haar man het haar gelos en hulle het vir 'n ruk by die familie gebly. ENIGE IEMAND WAT KAN HELP KONTAK LEANA BY 072 329 7263.

VANDERBIJLPARK. – ‘n Enkel ma saam met haar 19 jarige dogter en 13 jarige seun bly alreeds twee weke langs die rivier in ‘n tent die snerpende koue skuins oorkant Stonehaven on Vaal.
‘n Noodroep het vanoggend uitgegaan om die ma en haar kinders te help met werk, blyplek, kos, klere en noodsaaklikhede. Haar man het haar gelos en hulle het vir ‘n ruk by die familie gebly.
ENIGE IEMAND WAT KAN HELP KONTAK LEANA BY 072 329 7263.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



