CommunityLocal newsNewsNews

Opdatering: Ma en kinders nou veilig onder dak

JANNIE DU PLESSIS vir VAALWEEKBLAD in VANDERBIJLPARK. Ons dank aan almal wat so vinnig gereageer het om die vrou en haar kinders te help. Binne drie ure is hul kampplek opgeruim en is daar verblyf vir hulle gereël. Hulle is reeds besig met onderhoude vir werk. Dankie aan CSF en Nightwatch wat die ma, kinders en drie hondekinders gaan haal het. Dankie aan Ursela wat bereid was om die gesin tydelik te huisves. Enige iemand wat steeds bydraes wil lewer kontak Leana by die Community Support Forum - 072 329 7263.

JANNIE DU PLESSIS vir VAALWEEKBLAD in VANDERBIJLPARK.

Ons dank aan almal wat so vinnig gereageer het om die vrou en haar kinders te help. Binne drie ure is hul kampplek opgeruim en is daar verblyf vir hulle gereël. Hulle is reeds besig met onderhoude vir werk. Dankie aan CSF (Leana) en Nightwatch wat die ma, kinders en drie hondekinders gaan haal het. Dankie aan Ursela wat bereid was om die gesin tydelik te huisves. Enige iemand wat steeds bydraes wil lewer kontak Leana by die Community Support Forum – 072 329 7263.

Vorige berig: 20 Jul 2017  09:15

https://vaalweekblad.com/23263/kom-ons-help-die-vrou-en-twee-kinders-langs-die-rivier/#.WXBZsJdTIME.facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button