CommunityLocal newsNewsNews

11000volt – Man doodgeskok aan diens

VEREENIGING. - 'n 50jarige man wat vir die Emfuleni Munisipaliteit kontrakwerk doen, is vanoggend doodgeskok in die "Cherry Picker" toe hulle 'n transformator wou vervang op die Falcon Ridge kleinhoewes. Die lyn van 11Kv was op onverklaarbare rede aan gewees. Die saak word tans deur die polisie, munisipaliteit en die kontrakteursfirma vir wie die man gewerk het, ondersoek. Die man het reeds bykans 10 jaar vir die firma gewerk. LEES MEER IN VAALWEEKBLAD WOENSDAG 26 JULIE. Foto: Jannie du Plessis

VEREENIGING. – ‘n 50jarige man wat vir die Emfuleni Munisipaliteit kontrakwerk doen, is vanoggend doodgeskok in die “Cherry Picker” toe hulle ‘n transformator wou vervang op die Falcon Ridge kleinhoewes. Die lyn van 11Kv was op onverklaarbare rede aan gewees. Die saak word tans deur die polisie, munisipaliteit en die kontrakteursfirma vir wie die man gewerk het, ondersoek. Die man het reeds bykans 10 jaar vir die firma gewerk.

LEES MEER IN VAALWEEKBLAD WOENSDAG 26 JULIE.

Foto: Jannie du Plessis

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button