HealthLetterLifestyleLocal newsOpinions

Baie geluk met die prestasie, Cormed

'Hier kry jy uitstekende diens!'

Pasiënt van Cormed Kliniek skryf:
Sjoe dit moet gedoen word. Geluk Cormed Kliniek, julle is weer eerste op die lys van die beste klinieke/hospitale in die land.

Ons is so dankbaar vir mense soos julle wat alles insit om ‘n sukses te maak. Observasie/operasie, noem dit en die diens is uitstekend. Ek praat van ondervinding. Mag die Here al die dokters se hande seën en hulle die nodige wysheid gee vir die jare vorentoe.

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button