News

Verkeer hoop op in Meyerton

MEYERTON. - Die verkeer in Meyerton by die Meyer-afrit na die R59 hoop op.

Volgens inligting is ‘n voetganger vanoggend op die R59 tussen die Johan le Roux-afrit en Meyer-afrit doodgery.

Motoriste word gevra om alternatiewe roetes te gebruik.

Meer inligting volg binnekort.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button