CommunityLocal newsNews
Steeds geen nuus oor vermiste bussie en bestuurder
As iemand iets van die voorval weet, skakel dringend jou naaste polisiekantoor of die skoolhoof by 083 227 2912.

Die soektog na mnr. Braam Botha, wat sedert gisteraand saam met die Laerskool Vaalrivier se skoolbussie verdwyn het, gaan steeds voort. Enigiemand met inligting kan u naaste polisiekantoor of die skoolhoof by 083 227 2912 skakel.
Vaalweekblad hou kontak met die polisie oor die voorval maar indien mnr. Botha gevind word of dalk reeds gevind is en ons nog nie daavan ingelig is nie, laat weet Vaalweekblad asseblief so gou as moontlik by 083 246 0523 sodat ons hierdie “post” kan verwyder.
Ons hoop en bid saam met sy gesin en die skool dat mnr. Botha spoedig ongedeerd gevind sal word.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



