LetterOpinions

Diens by vulstasie verdien vyf sterre

Amanda van Vanderbijlpark skryf:

Amanda van Vanderbijlpark skryf:

Goeie diens is baie skaars in ons hedendaagse samelewing. Ek wil deur hierdie skrywe net sê dat ek onlangs byna in trane was na die goeie diens wat ek by Total Garage se winkel in Westinghouse-boulevard gekry het. Hul diens was altyd fantasties, maar die betrokke dag was daar ‘n kassiere wat my in trane gehad het. Sy het spesiaal na my motor toe gekom om te hoor hoe dit met my gaan, nadat ek onlangs ‘n operasie gehad het en baie pyn verduur het.

Baie dankie! Julle verdien beslis vyf sterre!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button