CommunityLocal newsNewsNews

Pagebore baba voor stoep gekry

VANDERBIJLPARK. - 'n Pasgebore wit baba dogtertjie is Woensdag 23 Augustus laatmiddag in 'n swart sak voor 'n huis in Vanderbijlpark gevind. Volgens inligting was die baba reeds blou en is deur die huiseienaar na die hospitaal geneem en by Emfuleni Mediclinic deur ER24 paramediese personeel behandel, waarna sy na die Intensiewe Eenheid van die Sebokeng hospitaal oorgeplaas is. Geen verdere inligting is op die stadium beskikibaar nie. *LEES VAALWEEKBLAD 30 AUGUSTUS VIR MEER INLIGTING!

VANDERBIJLPARK. –  ‘n Pasgebore wit baba dogtertjie is Woensdag 23 Augustus laatmiddag in ‘n swart sak voor ‘n huis in Vanderbijlpark gevind.

Volgens inligting was die baba reeds blou en is deur die huiseienaar na die hospitaal geneem en by Emfuleni Mediclinic deur ER24 paramediese personeel behandel, waarna sy na die Intensiewe Eenheid van die Sebokeng hospitaal oorgeplaas is.

Geen verdere inligting is op die stadium beskikibaar nie.

*LEES VAALWEEKBLAD 30 AUGUSTUS VIR MEER INLIGTING!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button