News

Vermy die R59

Die R59 tussen die Johan le Roux- en Meyer-afrit is volgens inligting weer gesluit vir verkeer.

Motoriste word gevra om alternatiewe roetes te gebruik.

Luidens berigte is inwoners van Sicelo besig om voertuie met klippe te gooi en die pad met brandende bande te versper.

Die inligting kon egter nog nie bevestig word nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button