
Johnny Lampbrecht van Meyerton het op hierdie ongewone internetfoto afgekom van ‘n boomstam met ‘n verdikking wat alte veel na ‘n paar boudjies lyk! Weet jy van enige ongewone natuurverskynsels in die Vaaldriehoek? Neem gerus ‘n foto en e-pos dit na rfichat@media24.com. Die beste foto’s van die maand word met pretpryse beloon!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



