News

Publiek neem reg in eie hande

VANDERBIJLPARK. – ‘n Man se naweek het op ‘n seer en slegte noot begin toe hy Vrydagmiddag deur ‘n groot skare (mob) getakel is, toe hulle onder die indruk was dat hy ‘n bakkie in die parkeer-area in die middedorp wou steel.

Die man is uit die bakkie geruk en geslaan. ‘n Groot skare het saamgedrom totdat die polisie opgedaag en die situasie onder beheer gekry het. Daar was egter nie sekerheid of hy werklik die voertuig wou steel en of dit sy eie was nie. Vir nog foto’s en meer oor die voorval lees die week se Vaalweekblad.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button