Photo GalleriesSportSportSport
Secunda-snellers kelder V’niging
VEREENIGING. – Daar is geen plaasvervanger vir vaart nie. Dit het Sasol Secunda Saterdagmiddag in sy Gold Cup-kragmeting bewys toe hy vir Wesizwe Security Vereeniging op sy tuisveld met 50-34 in ‘n aanskoulike wedstryd geklop het. Die besoekers se agterste driehoek was verwoestend uit gebroke spel en sy heelagter P. Streicher was ‘n doring in …
VEREENIGING. – Daar is geen plaasvervanger vir vaart nie. Dit het Sasol Secunda Saterdagmiddag in sy Gold Cup-kragmeting bewys toe hy vir
Wesizwe Security Vereeniging op sy tuisveld met 50-34 in ‘n aanskoulike wedstryd geklop het. Die besoekers se agterste driehoek was verwoestend uit gebroke spel en sy heelagter P. Streicher was ‘n doring in die tuisspan se vlees. – Koop die volgende uitgawe van Vaalweekblad vir die volledige wedstrydverslag







