Photo GalleriesSportSportSport

Secunda-snellers kelder V’niging

VEREENIGING. – Daar is geen plaasvervanger vir vaart nie. Dit het Sasol Secunda Saterdagmiddag in sy Gold Cup-kragmeting bewys toe hy vir Wesizwe Security Vereeniging op sy tuisveld met 50-34 in ‘n aanskoulike wedstryd geklop het.  Die besoekers se agterste driehoek was verwoestend uit gebroke spel en sy heelagter P. Streicher was ‘n doring in …

VEREENIGING. – Daar is geen plaasvervanger vir vaart nie. Dit het Sasol Secunda Saterdagmiddag in sy Gold Cup-kragmeting bewys toe hy vir

Wesizwe Security Vereeniging op sy tuisveld met 50-34 in ‘n aanskoulike wedstryd geklop het.  Die besoekers se agterste driehoek was verwoestend uit gebroke spel en sy heelagter P. Streicher was ‘n doring in die tuisspan se vlees. – Koop die volgende uitgawe van Vaalweekblad vir die volledige wedstrydverslag

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button