CommunityEntertainmentEventsLetterLifestyleLocal newsNewsOpinions

Groot partytjie na Sonlandpark Apteek sluiting

Susan Potgieter Marais skryf: Hiermee wil ek jul graag meedeel wat ek tog dink nuuswaardig is. Sonlandpark Apteek wat die jaar 'n volle 40 jr is maak offisieël toe op Vrydag 29 September. Die Afskeids partytjie amper soos 'n reunie gaan Saterdag oggend 30 Sept 10:oo gehou word by die apteek met al die mense wat ons kon opspoor wat in die 40 jr daar gewerk het. Dit gaan 'n belewenis wees. Soos u alreeds weet maak die apteek heeltemal toe maar die dieet klinieke gaan steeds voort by Fablane in Vanderbijlpark en Rose Girlz in Drie Riviere.

Susan Potgieter Marais skryf: Hiermee wil ek jul graag meedeel wat ek tog dink nuuswaardig is. Sonlandpark Apteek wat die jaar ‘n volle 40 jr is maak offisieël toe op Vrydag 29 September. Die Afskeids partytjie amper soos ‘n reunie gaan Saterdag oggend 30 Sept 10:oo gehou word by die apteek met al die mense wat ons kon opspoor wat in die 40 jr daar gewerk het. Dit gaan ‘n belewenis wees. Soos u alreeds weet maak die apteek heeltemal toe maar die dieet klinieke gaan steeds voort by Fablane in Vanderbijlpark en Rose Girlz in Drie Riviere.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button