NewsNews
Coca Cola Akademie week apmtelik geopen
VANDERBIJLPARK. – Die Coca Cola Akademie week is ‘n tydjie gelede amptelik geopen en gaan toeskouers nie teleurgesteld wees met uitstekende rugby. Die eerste uitslae van vanoggend se wedstryde is soos volg: Pumas 21 Boland 18 Grens 29 Oostelike Provinsie 34 Blou Bulle 59 Kwazulu Natal 24 Leeus 19 Westelike Provinsie 36 Grens CD 0 …

VANDERBIJLPARK. – Die Coca Cola Akademie week is ‘n tydjie gelede amptelik geopen en gaan toeskouers nie teleurgesteld wees met uitstekende rugby.
Die eerste uitslae van vanoggend se wedstryde is soos volg:
- Pumas 21 Boland 18
- Grens 29 Oostelike Provinsie 34
- Blou Bulle 59 Kwazulu Natal 24
- Leeus 19 Westelike Provinsie 36
- Grens CD 0 Luiperds 57
- SA LSEN 12 Griekwas CD 23
- Kwazulu Natal CD 48 Griffons 7
- Griekwas 45 Pumas CD 19
Die volgende wedstryde het reeds begin Die Blou Valke pak Namibie op die A-veld en Vrystaat die Suid Westelike Distrike op die B-veld.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



