News

As jy wil weet of die R59 oop is… lees hier

MEYERTON. - Daar is uiteindelik lig aan die einde van die tonnel na LUR Paul Mashatile verlede Woensdag sy langverwagte opwagting in Meyerton gemaak het om die R59/Sicelo-chaos met aandeelhouers te bespreek.

Daar is ook werk gemaak daarvan om die R59 weer oop te maak (Noord en Suid) en motoriste kan nou weer vrylik op die R59 beweeg.

Midvaal Plaaslike Munisipaliteit het op hul Facebook-blad aangekondig dat die sloot reggemaak is en daardie deel van die R59 ook nou oop is.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button