News

VIDEO: Storms veroorsaak chaos in Amanzimtoti

Inwoners van Durban en omliggende gebiede is gevra om eerder binneshuis te wees om seker te maak hulle is veilig na die gebied vandag deur 'n storm gestref is. Die wind is op sowat 70km per uur gemeet en groot skade is reeds in verskeie dele aangerig.

Alle paaie in die suidelike dele van Durban is gesluit.

KYK VIDEO:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button