SportSport

Uitslae van die eerste dag van die Akademie rugby week

Die tweede dag van die Coca Cola Akademie week!!! Die spanne is uitgerus na gister se eerste rondte van die toernooi gister. Gister se uitslae. Pumas 21 Boland 18 Grens 29 Oostelike Provinsie 34 Blou Bulle 59 Kwazulu Natal 24 Leeus 19 Westelike Provinsie 36 Blou Valke 19 Namibie 29 Rooi Valke 7 Oostelike Provinsie …

Die tweede dag van die Coca Cola Akademie week!!! Die spanne is uitgerus na gister se eerste rondte van die toernooi gister.
Gister se uitslae.
Pumas 21 Boland 18
Grens 29 Oostelike Provinsie 34
Blou Bulle 59 Kwazulu Natal 24
Leeus 19 Westelike Provinsie 36
Blou Valke 19 Namibie 29
Rooi Valke 7 Oostelike Provinsie 7

Grens CD 0 Luiperds 57
SA LSEN 12 Griekwas CD 23
Kwazulu Natal CD 48 Griffons 7
Griekwas 45 Pumas Cd 19
Vrystaat 25 Suid Westelike Distrikte 24
Limpopo 21 Griffons 56
In die eerste wedstryde vandag vat die Grens die Griffons aan op die A-Veld en Griffons CD en LSen spook sake uit op die B-veld by die Isak Steyl Stadion in Vanderbijlpark.

Coca Cola Akademie weekb by die Izak Stel Stadion op Vanderbijlpark.
Coca Cola Akademie weekb by die Izak Stel Stadion op Vanderbijlpark.

 

Related Articles

 
Back to top button