AdsLocal newsNews

Dié week in die nuus (11 Oktober)

Dié week se uitgawe van Vaalweekblad is nou by jou naaste straatverkoper of kafee beskikbaar - 'n ware winskoop teen slegs R5-40. Koop jou Vaalweekblad vandag by jou naaste straatverkoper of kafee.

 

Retha Fitchat
* Die man wat in Augustus Laerskool Vaalrivier se skoolbus gesteel het, word deur die Vanderbijlparkse streekhof tot 5 jaar tronkstraf gevonnis.
* Die woonstelhuurder van die vermoorde egpaar Swart pleit skuldig op aanklag van hul moord.
* Die pa van ‘n Vanderbijlparkse skoolseun red sy kind van ‘n wurgdood nadat die seun se kop en nek in die toue van ‘n kinderswaai verstrengel geraak het.
* Maak seker jy en jou gesin (en duisende ander mense) het ‘n laaste rusplek as julle die dag te sterwe kom: Koop jou eie begraafplaas!
* Mine gets green light to expand in the Vaal Triangle close to the Vaal River.
* Rowers steel R500 000 se parfuum.
* ‘n Gesin van Drie Riviere is woedend en hartseer nadat hul vier honde vergiftig is.
* Polisie lê beslag op 90 gesteelde skootrekenaars (onder andere van Emfuleni-munisipaliteit, VUT, Sasol en Transnet).
* Maak kennis met die finaliste en wenners van vanjaar se Mnr. & Mej. Vaal-kompetisie.
* Stem vir die oulikste kleinding in Vaalweekblad, President Hyper en Chilli PicNic se groot Baba- en Kleuterwedstryd.
SPORT:
* Rugby: ‘n Wolk van teleurstelling hang oor die Vaaldriehoek nadat die Vereeniging-rygbyklub Saterdag met 24-7 deur Rustenburg Impala geklop is.
* Gauteng se o/19-krieketproewe lewer skolekrieket uit die boonste rakke op!
* Kyk na die foto’s en terugvoer van verlede week se 2017 Fast Five nasionale netbaltoernooi wat by die Isak Steyl-stadion beslis is.
Dié berigte en veel meer in hierdie week se uitgawe van Vaalweekblad!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button