NewsNews

Gru-ongeluk op N1 eis sewe

Sewe mense, insluitend 'n driejarige is gisteraand tydens 'n gru-ongeluk op die N1, naby Polokwane, dood.

Met nooddienspersoneel van Netcare 911 se aankoms op die toneel het hulle die wrakstukke op die pad aangetref.

Volgens Nick Dollman, woordvoerder vir Nertcare 911, het een persoon uit die motor geval toe die twee voertuie van voor teen mekaar bots. Van die slagoffers was in die wrakke vasgekeer.

Twee mans, vier vroue en een driejarige kind is op die toneel dood verklaar.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button