CommunityNewsNews

Perde maak amok in dorp

Perde maak amok in dorp

VANDERBIJLPARK. _ Drie perde het vermoedelik van Evaton of Sebokeng se kant gisteraand 19 Oktober deur die strate van Vanderbijlpark amok gemaak.

Inwoners het die perde die eerste keer in die VUT en Isak Steyl omgewing gewaar. Daarna is die perde in Piet Retief Boulevard gejaag tot by Rosinni en tot by die Schumanstraat T-aansluiting. Hulle het toe terug gehardloop tot by Frikkie Meyer. Daarna by Carterstraat in, in Gounodstraat, Liztstraat en uiteindelik in Debussystraat in ‘n tuin vasgekeer en gekalmeer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button