Local newsNewsNews

Ernstige taxi ongeluk laat verskeie beseer (Video en fotos)

VANDERBIJLPARK. - 'n Ernstige ongeluk gisteraand op die kruising van die R42 en R57 (Kruising van die dood), het paramediese personeel van verskeie nooddienste laat bontstaan om die ongeveer 17 pasiënte te behandel en na verskeie hospitale te vervoer. Fotos en video: Jannie du Plessis - Vaalweekblad

VANDERBIJLPARK. – ‘n Ernstige ongeluk gisteraand 21 Oktober ongeveer 16:40 op die kruising van die R42 en R57 (Kruising van die dood), het paramediese personeel van verskeie nooddienste laat bontstaan om die ongeveer 17 pasiënte te behandel en na verskeie hospitale te vervoer.

Fotos en video: Jannie du Plessis – Vaalweekblad

 

 

 

 

 

 

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button