AmusingEntertainmentLocal newsNews
Geen vrees vir Nr 13 in dié kantoor!
Vrydag die dertiende Oktober was geen dag vir bygeloof in die personeelkantoor van Midvaal se Speaker, Freddie Peters, nie

Vrydag die dertiende Oktober was geen dag vir bygeloof in die personeelkantoor van Midvaal se Speaker, Freddie Peters, nie. Die personeel het die geleentheid gebruik om “Funky Friday” te hou. Volgens mnr. Peters was dié inisiatief is daarop gemik om die moraal van die personeel te versterk ná die beëindiging van ‘n uitgerekte staking deur SAMWU-lede. Agter van links is Emma Mapaseka, Freddie Peters, Lillian Kolisang en Refiloe Teixira. Voor is Maki Letshele, Sidney Nhlapo, Carla Dippenaar en Mandisa Motlalepule.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



