News
Vrou sterf in ongeluk; haar twee seuns beseer
Een persoon is dood en drie ander beseer in 'n botsing gisteraand.
‘n Vrou het tussen Vredendal en Vandrhynshoop in die Wes-Kaap beheer oor haar Mitsubishi-sportnutsvoertuig verloor.
Haar twee seuns, onderskeidelik 18 en 13 jaar oud, en ‘n ryloper wie sy ‘n saamry geleentheid gebied het, is in die voorval beseer.
Haar seuns en die ryloper is hospitaal toe geneem vir behandeling.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



