Dié week in die nuus – 1 Nov 2017
Hierdie week kry lesers 'n dubbeldoor-koerant want die Engelse Vaalweekblad is gratis beskikbaar binne-in die gewone Vaalweekblad.

* Fotobeeld van Swart Maandag-optrede op die R59 sowel as by Vaal Mall.
* ‘n Geliefde onderwyser van Sasolburg sterf.
* Twee beskuldigdes wat by die moord op hul vriend, Gerhard Erasmus, betrokke was, pleit skuldig in Vanderbijlpark se streekhof.
* ‘n Sakeman van Sasolburg, Sarel Erxleben, word met 9 koeëls by sy huis in Deneysville vermoor.
* Emfuleni’s Mayor, Simon Mofokeng, is on “special leave”, pending the probe into a message containing a semi-nude photo of a teenager that was shared to 500 people from his cell phone.
* Hart eis oudburgemeester van Vereeniging, mnr. Nic van Zyl.
* Sassa-kaarte gaan geldig bly na vervaldatum.
* Stella van Hope Helping People Everywhere verloor haar werk maar help nou ander mense in nood.
* Kweek ‘n baard en wen ‘n lam! Manne, neem deel aan 90.6FM, Riviera-eiendomme en Vaalweekblad/Ster se pretwedstryd!
* Data leak on internet – what action can you take?
* Remember to take part in Vaalweekblad’s easy crossword puzzle and stand a chance to win R1000 and other prizes!
Sport:
Die Mega Thuders is die SPL T20 Blast se 0/11-kampioen nadat die span Saterdag die Dodgers met 9 paaltjies geklop het.
Eerskomende naweek gaan die kolwe klap en die paaltjies spat wanneer die eerste krieketspanne van Sasolburg en Vereeniging mekaar die stryd aansê!
Vaalweekblad se Sport-Ster finaliste vir die jaar word ook in dié uitgawe aangewys.
* Koop jou nuwe Vaalweekblad vandag by jou naaste straatverkoper of kafee teen slegs R5-40.



