News

WAARSKUWING: Vaaloewer julle water is besmet

Dir Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit het vandag 'n kennisgewing uitgereik aan inwoners van Vaaloewer om nie die water wat uit hul kraan kom te drink nie.

In die kennisgewing staan dat onlangse toetse toon die water is met menslike- of dierafval besmet.

Aandag word egter aan die probleem gegee en tot verdere kennisgewing moet inwoners van die watertenk gebruik maak wat verskaf is.

Die munisipaliteit vra om verskoning vir die ongerief en sal inwoners in kennis stel wanneer die water weer veilig is om te gebruik.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button