Vlakgrafmoord-beskuldigde se huis brand af
VANDERBIJLPARK. – Dieselfde bad waarin die vermoorde Gerhard Erasmus ‘n tyd gelede by die huis van Marissa Barnard, een van die twee beskuldigdes in die vlakgrafmoordsaak besig was om te sterf, is na ‘n brand by die huis nou onder ‘n hoop rommel en as bedek. Barnard, wat saam met Gerrie Mulder op 11 Januarie gevonnis word vir die moord, het nog ‘n terugslag gehad toe die huis waar die moord gepleeg is, Saterdag 4 November omstreeks 10:00 afgebrand het. LEES VANDAG VERDER IN VAALWEEKBLAD!!!
VANDERBIJLPARK. – Dieselfde bad waarin die vermoorde Gerhardus Erasmus in Januarie by die huis van Marissa Barnard, een van die twee beskuldigdes in die vlakgrafmoordsaak besig was om te sterf, is na ‘n brand by die huis nou onder ‘n hoop rommel en as bedek.
Barnard, wat saam met Gerrie Mulder op 11 Januarie gevonnis word vir die moord, het nog ‘n terugslag gehad toe die huis waar die moord gepleeg is, Saterdag 4 November omstreeks 10:00 afgebrand het.
LEES VANDAG VERDER IN VAALWEEKBLAD!!!





