HealthLifestyleLocal newsNewsNews

Die “zombies” het in Suid Afrika geland – Skokkende video

Die gevreesde "Zombie" dwelm, "Flakka" ook genoem "gateway to hell" of "devils drug" is vir die eerste keer in Durban gevind. Volgens inligting is drie mans van Chatsworth reeds gehospitaliseer vir die dwelm. Die beweerde dwelmhandelaar, Chikudipia Steven Nwose is in Chatsworth gearresteer vir die besit van "flakka". Flakka verkoop vir tussen R400 en R1000 en laat jou halusineer en gee jou super menslike krag. Die dwelm word gesnuif of in tablet vorm geneem en is hoogs verslawend. KYK GERUS DIE VIDEO WAT DIE SKOKKENDE VIDEO AAN DIE MENSDOM DOEN EN DIS HIER IN ONS EIE LAND!

Die gevreesde “Zombie” dwelm, “Flakka”  en ook genoem “gateway to hell”, “gravel” of “devils drug” is vir die eerste keer in Durban gevind.

Volgens inligting is drie mans van Chatsworth reeds gehospitaliseer vir die dwelm.  Die beweerde dwelmhandelaar, Chikudipia Steven Nwose is in Chatsworth gearresteer vir die besit van “flakka”.  “Flakka” verkoop vir tussen R400 en R1000 en laat jou halusineer en gee jou super menslike krag. Die dwelm word gesnuif of in tablet vorm geneem en is hoogs verslawend.

KYK GERUS DIE VIDEO WAT DIE SKOKKENDE VIDEO AAN DIE MENSDOM DOEN EN DIS HIER IN ONS EIE LAND!

https://youtu.be/WIPCYPuiC0E?t=30

Foto: Google.com

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button