Local newsPhoto GalleriesSchoolsSportSportSport

Vier Vaaldriehoekers speel rugby in Engeland

Vier Vaaldriehoekers speel rugby in Engeland

VANDERBIJLPARK. – Die o/17 Prestige Jeugsport SA Rhino rugbyspan is tans op toer in Engeland, Skotland en Wallis.

Vir die vier jong manne is dit ‘n groot eer, nie net vir hulself nie maar ook vir die Vaaldriehoek om deel te wees van die ervaring. Hulle het hul eerste wedstryd gespeel op Maandag 4 Desember teen Cantenbury Academy en met 33-12 gewen.

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button