NewsNews

Bakkie rol deur twee eiendomme in VDBP

VANDERBIJLPARK. - Twee eiendomme was gister in die slag na 'n bakkie in Vanderbijlpark gerol het.

Die voorval het gistermiddag in Watermeyerstraat plaasgevind.

Gelukkig het niemand beserings in die voorval opgedoen nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button