NewsNews
Koop krag, die sisteem gaan af
Inwoners moet kennis neem dat alle prepaid smartmeters se verkooppunte Saterdag en Sondag volgens die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit van lyn af sal wees. Indien jou koopkrag bietjie aan die min kant is, is dit dalk goed om sommer nou 'n paar eenhede elektrisiteit te koop.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



