LifestyleLocal newsNews

Staffie verlang na haar mense

Purrpawsforlife Adoptables laat weet dat dié verlore Staffie-tefie op die R57 onder die Vaalpark/Wonderfonteinbrug naby Sasolburg gevind is

 

Purrpawsforlife Adoptables laat weet dat dié verlore Staffie-tefie op die R57 onder die Vaalpark/Wonderfonteinbrug naby  Sasolburg gevind is. Sy is baie bang en verlang duidelik na haar mense. Sy is mooi versorg en gewoond daaraan om in die huis wees. Kontak 072 485 4010 as dit jou hond is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button