
Met paramedici van ER24 se aankoms by die toneel in Morrisstraat was die ‘front end loader’ en motorfiets in die middel van die pad.
Die bestuurder van die motorfiets het ‘n entjie weg gelê.
Hy is op die toneel behandel en in ‘n kritieke toestand hospitaal toe geneem, maar het ‘n rukkie later aan sy beserings beswyk.
Die bestuurder van die ‘front end loader’ het nie beserings opgedoen nie.
Die voorval word ondersoek.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



