News
Huisroof op video vasgevang
Sosiale Media verbruikers is warm onder die kraag na beeldmateriaal van 'n huisroof in Florida, Johannesburg, die lig gesien het. Die video is deur Crime Intelligence & Community Awareness gedeel en reeds 56076 keer gekyk. 'n Saak van huisroof en poging tot moord word ondersoek.
KYK VIDEO HIER:
https://www.facebook.com/CICA.CrimeIntel/videos/1396466080479743/
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



