Drie sterftes alreeds op vaal paaie oor kersnaweek
VANDERBIJLPARK. - 'n Voetganger is Vrydag 23 Desember op die R54 Villierspad naby Drie Riviere doodgery. ER24 Paramediese personeel het ongeveer 21:00 op die toneel aangekom maar die man was reeds dood. Die taxi bestuurder van die voertuig wat die man raakegery het. is vir geringe beserings behandel en na die Kopanong hospitaal geneem. Nog 'n voetganger, 'n man in sy twintigs, is Vrydagmiddag ongeveer 13:15 doodgery op die R59 naby Viljoensdrift. Paramediese personeel het die man gekry waar hy in die middel van de pad gelê het maar was reeds dood. Kersdag was daar 'n kort tyd gelede ' ernstige ongeluk net na die Rafterz brug in die rigting van Sasolburg. Een pasient is dood en ander beseer. Motoriste word gevra om baie versigtig te bestuur.
VANDERBIJLPARK. – ‘n Voetganger is Vrydag 23 Desember op die R54 Villierspad naby Drie Riviere doodgery. ER24 Paramediese personeel het ongeveer 21:00 op die toneel aangekom maar die man was reeds dood. Die taxi bestuurder van die voertuig wat die man raakegery het. is vir geringe beserings behandel en na die Kopanong hospitaal geneem.
Nog ‘n voetganger, ‘n man in sy twintigs, is Vrydagmiddag ongeveer 13:15 doodgery op die R59 naby Viljoensdrift. Paramediese personeel het die man gekry waar hy in die middel van de pad gelê het maar was reeds dood.
Kersdag was daar ‘n kort tyd gelede ‘n ernstige ongeluk net na die Rafterz brug in die rigting van Sasolburg. Een pasient is dood en ander beseer. Motoriste word gevra om baie versigtig te bestuur.



