NewsNews

Troeteldier met angel van die dood – (video Jannie du Plessis)

Troeteldier met angel van die dood - (video Jannie du Plessis)

STRUISBAAI. – Pylsterte is oor die algemeen nie agressiewe diere nie maar kan dodelik wees as ‘n belangrike orgaan getref word soos in die geval van Steve Irwin wat in 2006 deur ‘n pylstert gedood is.

Pylsterte sal nie sommer jou met hul angel steek behalwe as jy daarop trap of hy voel hy is in gevaar. Inwoners van Struisbaai vertel dat tot soveel as 20 pylsterte op ‘n dag besoek aflê by Pelican hawe aan die kusdorp in die Wes-kaap. Die ou grotes hou van hul sardientjies. Vir vakansiegangers is dit baie interresant en die kamaras hou nie op kliek nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button