Local newsNewsNews

34c goedkoper oppad huis toe.

Vakansiegangers gaan vanaf 3 Januarie 34c vir 95 oktaan goedkoper betaal op die pad huis toe van vakansie. Kuspryse behoort onder die R13 vlak te daal en binnelandse pryse vir 95 oktaan sal so R14.742/l wees. 93 Oktaan sak met 29c/l terwyl diesel met 0.05% en 0.005% sulphaat onderskeidelik 22c en 26c sal daal. Dit is die eerste prysverlaging in 5 maande.

Vakansiegangers gaan vanaf 3 Januarie 2018 34c vir 95 oktaan goedkoper betaal op die pad huis toe vanaf vakansie bestemmings. Kuspryse behoort onder die R13 vlak te daal en binnelandse pryse vir 95 oktaan sal so R14.742/l wees.
93 Oktaan sak met 29c/l terwyl diesel met 0.05% en 0.005% sulphaat onderskeidelik 22c en 26c sal daal. Dit is die eerste prysverlaging in 5 maande.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button