News

Alweer chaos op die R59

MEYERTON. - 'n Handjie vol ongelukkige inwoners van Sicelo het 'n rukkie gelede begin om weer bande op die R59 te brand die pad met klippe te versper.

Volgens inligting is hulle ongelukkig omdat Paul Mashatile nie sy belofte nagekom het om terugvoering te gee oor die grond/land wat aan hulle beloof is nie.

Die polisie is op die toneel.

Motoriste moet van alternatiewe roetes gebruik maak.

Die R59, tussen Johan le Rouxweg en Meyerstraat is tans gesluit.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button