Local newsNewsNews
Jong vrou deur kêrel uit motor gegooi
VANDERBIJLPARK. - 'n Jong 28 jarige vrou, Danica Myburgh, is vroeër vandag deur haar kêrel, Derick Fourie uit 'n bewegende blou Volkswagen Polo gestamp. Die voorval het hom vanoggend in GH Franstraat, CW4 afgespeel. Volgens inligting het daar 'n stryery onstaan en het hy haar geslaan en toe uit die voertuig gestamp. 'n Tyd gelede was sy by die SAPD besig om 'n saak te open. LEES VAALWEEKBLAD 24 JANUARIE VIR MEER INLIGTING

VANDERBIJLPARK. – ‘n Jong 28 jarige vrou, Danica Myburgh, is vroeër vandag deur haar kêrel, Derick Fourie uit ‘n bewegende blou Volkswagen Polo gestamp. Die voorval het hom vanoggend in GH Franstraat, CW4 afgespeel. Volgens inligting het daar ‘n stryery onstaan en het hy haar geslaan en toe uit die voertuig gestamp. ‘n Tyd gelede was sy by die SAPD besig om ‘n saak te open.
LEES VAALWEEKBLAD 24 JANUARIE VIR MEER INLIGTING


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



