News
Chaos by Hoërskool Overvaal
VEREENIGING. - Lede van die EFF het vroegoggend begin saamdrom by Hoërskool Overvaal na daar verskeie dreigemente was dat hulle vandag ontwrigting gaan versoorsaak. Daar is ontevredenheid omdat die skool die saak teen die Gautengse Departement van Onderwys gewen het en nie addisionele 55 leerlinge in te neem nie. Lees gerus ook die berig in vandag se Vaalweekblad

‘n Twitter-verbruiker het die volgende video op Twitter geplaas
Volg die skakel om die video te kyk : Hoërskool Overvaal
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



