News
Betogers raak meer en meer by Overvaal
VEREENIGING. - Hoewel daar swaar polisie teenwoordigheid by Hoërskool Overvaal is, word die groep betogers net groter. Daar is tans sowat 100 betogers wat voor die skool dans en sing.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



