NewsNews

En toe skud die aarde in JHB

Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het 'n ligte aardbewing gisteraand net voor 22:00 groot dele van die Wes Rand geskud.

Inwoners van Johannesburg het hulle na sosiale media gewend om uit te vind wie ook die aardskudding gevoel het en of dit wel ‘n aardbewing was.

Die stekte van die aardbewing is nog nie bekend nie.

 

Bron: Maroela Media

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button