
Inwoners van Johannesburg het hulle na sosiale media gewend om uit te vind wie ook die aardskudding gevoel het en of dit wel ‘n aardbewing was.
Die stekte van die aardbewing is nog nie bekend nie.
Bron: Maroela Media
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



