
Vroeg vanoggend het betogers bymekaargekom vir die massa optog na Overvaal om ‘n memorandum te gaan oorhandig. Meeste is SADTU lede. Hulle behoort teen 09:00 te begin stap na die skool vanaf Washington Post op die ou Johannesburg pad en in Langerandweg. Motoriste word gevra om die pad te vermy.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



