CommunityNewsNews

1976-opstand: ‘Ons sal hulle weer oorwin’

VEREENIGING. - Daar is sterk polisieteenwoordigheid by H/S Overvaal na honderde optoggangers by die skool opgedaag het om 'n memorandum te oorhandig.

Op een van die plakkate staan: 76 Uprising. We defeated them. We gonna do the same with Overvaal. Rasicm.

Die Soweto-opstand was ‘n reeks van betogings deur hoërskoolleerders in Suid-Afrika wat die oggend van 16 Junie 1976 begin het.

Leerders uit talle skole in Soweto het in die strate gaan betoog teen die regering se instelling van Afrikaans as die onderrigtaal in swart skole.  Nagenoeg 20 000 leerders het aan die protesaksie deelgeneem en die polisie het met brutale geweld teen hulle opgetree. Die dodetal, wat oor die algemeen as amptelike syfers genoem word, is 176, maar daar word geraam dat tot 700 dood is. Ter herdenking aan die gebeure van 16 Junie 1976 is die 16de Junie deesdae in Suid-Afrika ‘n openbare vakansiedag, genaamdJeugdag.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button