Local newsNewsNews

Rooigolf tref Overvaal

VEREENIGING. – ‘n Rooigolf het Donderdagoggend die Hoërskool Overvaal getref, toe Cosatu (The Congress of South African Trade Unions) by die skool betoog het. Cosatu het daarop aangedring dat die 55 leerlinge wat deur ‘n hofbevel verhoed is om daar skool te gaan, toegelaat moet word. Die skool was Donderdag gesluit.  Hoewel die betogers bevrydingsliedjies …

VEREENIGING. – ‘n Rooigolf het Donderdagoggend die Hoërskool Overvaal getref, toe Cosatu (The Congress of South African Trade Unions) by die skool betoog het. Cosatu het daarop aangedring dat die 55 leerlinge wat deur ‘n hofbevel verhoed is om daar skool te gaan, toegelaat moet word.

Die skool was Donderdag gesluit.  Hoewel die betogers bevrydingsliedjies en “Skiet die Boer” gesing het, het die optog vreedsaam verloop.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button