Local newsNewsNews

Twee mans dood in oggend-ure

VANDERBIJLPARK. - Twee mans is vanoggend 29 Januarie dood in 'n ongeluk op die R57 onder die R59 brug nadat hulle ongeveer 01:45 teen een van die pilare van die brug gebots het.

VANDERBIJLPARK. – Twee mans is vanoggend 29 Januarie dood in ‘n ongeluk op die R57 onder die R59 brug nadat hulle ongeveer 01:45 teen een van die pilare van die brug gebots het.

Paramediese personeel van ER24 het op die toneel gekom en die enjin van die voetuig etlike meters verder gevind. Die twee mans was vasgekeer binne die voertuig maar altwee was reeds dood. Polisie het die toneel gefynkam en ‘n ondersoek na die ongeluk sal volg, (Bron: ER24 – Inneke van Huyssteen).

FOTO: ER24

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button