INTERNASIONALE NUUS!!!
Drie aardbewings is gister, Sondag 28 Janaurie ongeveer 2200km Suid van Suid Afrika waargeneem waarvan die eerste die ergste was en 6.6 op die Richterskaal getoon het. Geen Tsunami waarskuwing is tot dusver vir Suid-Afrika uitgereik nie. Die eerste was net na 16:00. die tweede net na 18:00 en die derde 22:30.
Hier is die drie aardbewings se spesifikasies
M 6.6 – Southwest of Africa
- Time
- 2018-01-28 16:03:03 (UTC)
- Location
- 53.062°S 9.684°E
- Depth
- 10.0 km
M 5.4 – Southwest of Africa
- Time
- 2018-01-28 22:23:39 (UTC)
- Location
- 52.970°S 10.224°E
- Depth
- 33.0 km
M 5.0 – Southwest of Africa
- Time
- 2018-01-28 18:09:44 (UTC)
- Location
- 53.043°S 9.753°E
- Depth
- 10.0 km
Bron: www.earthquake.usgs.gov
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




